Produkkode:

R1152 – Fintech 12

Hoë kwaliteit byvoeding vir groei en afrond van beeste.

Voordele Fintech 12

  • Voer vir afronding van beeste.
  • Voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit energie, natuurlike proteïen, NPN, minerale en spoorminerale vir maksimum prestasie.
  • Voorsien voldoende rumen- verbyvloeiproteïen en energie vir verbetering van GDT.
  • Word aanbeveel vir voerkraalbeeste.