Produkkode:

P1471 – Groeikuiken

Groei meel vir onwikkelende jong henne

Voordele van Groeikuiken

  • Voldoen aan die voedingsbehoeftes van groeiende kuikens vanaf 6 weke ouderdom tot punt van lê (17 weke ouderdom).
  • Hoogs verteerbare proteïen om die ontwikkeling van die liggaamsraamwerk te optimaliseer.
  • Hen se liggaamsmassa-ontwikkeling word gemaksimeer vir toekomstige eierproduksie.
  • Smaaklike voer om inname en groei aan te moedig.