Produkkode:

P1564 – Topgro Onderhoud

Onderhoudvoer vir braaikuikens wat reeds die gewenste groei en liggaamsgewig bereik het

Voordele Topgro Onderhoud

  • Behou finale liggaamsmassa in stand.
  • Kostebesparingseffek op vertraagde slag en/of verkope.
  • Bevat nie standaard groeibevorderaar en koksidiostaat nie.