Produkkodes:

R7016 – Opti-Heifer 17

R7070 – Opti-Heifer 21

Groeimeel vir ouer verse.

Voordele van Opti-Heifer

  • Byvoeding vir ouer verse op weiding en/of hooi ad lib.
  • Hierdie produk is baie smaaklik om inname te verbeter.
  • Hierdie produk is hoog in natuurlike proteïen en bevat ureum.
  • Produk bevat medikamente om die voeromset en gesondheid van die vers te verbeter.