Produk Kodes:

R1014 – Top-Mel 17

R1015 – Top-Mel 19

R1016 – Top-Mel 21

Voordele van Top-Mel

  • Top-Mel is ‘n suiwelmeel wat relatief hoë mielie en ureum vlakke bevat.
  • Top-Mel produkte word hoofsaaklik as aanvulling op ruvoer van hoogstaande kwaliteit gebruik vir gemiddelde melkproduksie uitsette.