Produkkode:
R1151 – D-Tech 14
Hoë kwaliteit byvoeding vir uitgroei en afrond van speenkalwers, bulle, verse en skoudiere.
Voordele van D-Tech 14
- Byvoeding vir jong groeiende en volwasse beeste met ad lib ruvoer en/of voldoende somer- en winterweidings beskikbaar.
 - Voorsien optimale kwantiteit en kwaliteit energie, natuurlike proteïen, NPN, minerale en spoorminerale vir maksimum prestasie.
 - Voorsien hoë vlakke van rumen-verbyvloeiproteïen en energie vir verbetering van GDT.
 - Word aanbeveel vir Fase C, D en skoudiere.
 - Word aanbeveel vir verse op natuurlike weiding om dekmassa vroeër te bereik.
 - Bevat medikamente om die doeltreffendheid van energiebenutting te verbeter.
 



.png)

