Produkkode:

R1215 – Profos Konsentraat

Fosfaat-sout spoormineraal- aanvullingskonsentraat vir herkouers.

Voordele van ProFos Konsentraat

  • Is ‘n gekonsentreerde mineraal aanvulling vir beeste en skape op natuurlike groen weiding.
  • Finale mengsels voorsien ’n volledige reeks noodsaaklike spoorminerale in die korrekte verhouding tot fosfor.
  • Finale mengsels bevat 17% ru-proteïen wat help om rumen funksie te optimaliseer, veral tydens mid-somer droogtes.
  • Stimuleer voerinname en groei van produserende en groeiende diere.