Die verskillende fases van skaapvoeding
deur Henri Viljoen, AFGRI Veevoere Tegniese Adviseur Die moderne Boer het daagliks nuwe uitdagings wat hom in die gesig staar. Van droogtes tot mense wat besluit dat rooi vleis nie meer ʼn nodige voedselbron is nie. Dit is dus krities belangrik om ekonomies te voer en die beste manier om dit te bewerkstellig is om […]