Groei teikens vir vervanging verse.
Groei teikens vir vervanging verse. Deur Gert Cronjé – Tegniese Direkteur, AFGRI Veevoere Wanneer voer mens watter lek? Is my vervanging verse groot genoeg? Hoekom is my eerste kalf verse se herbesetting syfer so swak? Hierdie is alles vrae wat beantwoord kan word deur korrekte noukeurige kudde en vervanging vers bestuur. Die winsgewendheid van […]

.png)