Waterkrip bestuur
Dries Swart, AFGRI Veevoere Water is vir alle diere noodsaaklik vir lewe en is die een nutriënt wat in die grootste hoeveelhede benodig word deur soogdiere. Water speel ‘n baie belangrike rol in melkproduksie, beheer van liggaamstemperatuur en baie ander liggaamfunksies in melkbeeste. Alhoewel voer en rantsoen beheer gereeld in diepte bespreek word, word waterinname, […]

.png)