Verminder die effek van droogte op jou lammeroes met Supertech 25.
Albert Nortje, AFGRI Veevoere Vir baie veeboere in die sentrale dele was dit verskriklik droog en is dit nog droog in groot dele van Suid Afrika. Ongelukkig kan boere nie bekostig om minder lammers aan te kry nie. Supertech 25 is ‘n hoë kwaliteit, klaar gemengde, produksie lek vir skape en bokke. Supertech voorsien optimale […]

.png)