Jaco du Plessis: Tegniese Adviseur – AFGRI Veevoere Voerpryse. ‘n Onderwerp vir bespreking in die landbousektor wat al verskeie individue laat sweet het. Die boer wat die voer aankoop of die verkose kandidaat van die voermaatskappy wat die prysbrief by die plaas moet gaan afgee. Dit mag dalk lyk of voerpryse die hoogte inskiet die […]
/wp-content/uploads/2021/03/PRODUCTION-CHALLENGES-WITH-KIKUYU-PASTURES-SP-Els.jpg6741201[email protected]/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.png[email protected]2021-03-25 14:21:492021-03-25 14:21:49Voerpryse in die Kollig
Leon Botha AFGRI Veevoere. Produkte word maklik vergelyk op prys wanneer die sakkaartjie waardes van ru-proteïen dieselfde is. Tog is hierdie ʼn baie breë term wat ons nie veel oor die produk se kwaliteit of verwagte produksie inlig nie. Wanneer proteïen bronne oorweeg word is dit belangrik om aspekte soos ouderdom van dier, produksiestadium, […]
Danie du Toit, AFGRI VeevoereTegniese Adviseur Inleiding: Met die uitdagings wat landbouprodusente in die gesig staar, moet grond, weidings, vee en oesreste ten volle benut word om winsgewendheid te verseker. Die natuurlike weidings in die oostelike dele van Suid-Afrika bestaan uit suurgras wat baie goeie voedingswaarde in die somer bied, maar marginaal tot laag in […]
Deur Henri Viljoen AFGRI Veevoere Weens onvoorspelbare reën, droogte, mark skommeling a.g.v. Covid 19, verhoogde insetkostes en die grondkwessie het boere baie struikelblokke wat voorlê. Dit is ook opvallend ons laat reën kry die laaste paar jaar, veral in die sentrale deel van die land. Met hoë temperature en min weidings beskikbaar vanweë die lang […]
Deur Johan Loubser, AFGRI Veevoere Wat is Melk Ureum Stikstof? Melk ureum stikstof (MUN), die konsentrasie van ureum in melk, is ‘n instrument om die doeltreffendheid van ru-proteïenbenutting in melkkoeie te monitor. In die rumen degradeer mikrobes dieet proteïen na ammoniak. Wanneer ammoniak tesame met fermenteerbare koolhidrate in die rumen teenwoordig is, kan rumen-mikrobes […]
/wp-content/uploads/2021/03/MUN-WAARDES-EN-HOE-DIT-GEINTERPRETEER-BEHOORT-TE-.jpg6751200[email protected]/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.png[email protected]2021-03-09 08:27:032021-03-09 08:27:03MUN WAARDES EN HOE DIT GEINTERPRETEER BEHOORT TE WORD.
With the Covid-19 pandemic still in full swing and 2021 still in its baby shoes, many of us feel uncertain about the future. With so many dreams and goals for ourselves and our children, how do one navigate this year? “A pessimist sees the difficulty in every opportunity,” Winston Churchill once said, “but an optimist […]
/wp-content/uploads/2021/03/Animal-Feeds-Nicci-main.jpg7951200admin/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.pngadmin2021-03-08 16:57:342021-03-08 17:21:34Nicci Oosthuizen: Proudly AFGRI, born and bred
Andries Kruger, Tegniese Adviseur AFGRI Veevoere Fosfaat aanvulling op groen somerweidings is ‘n konsep wat al vir baie jare lank beproef, nagevors en bewys is, maar tog word die erns van fosfaat aanvulling steeds nie genoeg beklemtoon nie. Wanneer dit by die weidende dier kom, word fosfor as die ekonomies belangrikste mineraal in Suid-Afrika beskou, […]
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.Ok
Voerpryse in die Kollig
/in Veevoere NuusJaco du Plessis: Tegniese Adviseur – AFGRI Veevoere Voerpryse. ‘n Onderwerp vir bespreking in die landbousektor wat al verskeie individue laat sweet het. Die boer wat die voer aankoop of die verkose kandidaat van die voermaatskappy wat die prysbrief by die plaas moet gaan afgee. Dit mag dalk lyk of voerpryse die hoogte inskiet die […]
Proteïene: Kwaliteit en Bronne
/in Suiwel Nuus, Veevoere NuusLeon Botha AFGRI Veevoere. Produkte word maklik vergelyk op prys wanneer die sakkaartjie waardes van ru-proteïen dieselfde is. Tog is hierdie ʼn baie breë term wat ons nie veel oor die produk se kwaliteit of verwagte produksie inlig nie. Wanneer proteïen bronne oorweeg word is dit belangrik om aspekte soos ouderdom van dier, produksiestadium, […]
Oesreste
/in Skaap Nuus, Veevoere NuusDanie du Toit, AFGRI VeevoereTegniese Adviseur Inleiding: Met die uitdagings wat landbouprodusente in die gesig staar, moet grond, weidings, vee en oesreste ten volle benut word om winsgewendheid te verseker. Die natuurlike weidings in die oostelike dele van Suid-Afrika bestaan uit suurgras wat baie goeie voedingswaarde in die somer bied, maar marginaal tot laag in […]
Kuilvoer jou bate in tye van droogte.
/in Veevoere NuusDeur Henri Viljoen AFGRI Veevoere Weens onvoorspelbare reën, droogte, mark skommeling a.g.v. Covid 19, verhoogde insetkostes en die grondkwessie het boere baie struikelblokke wat voorlê. Dit is ook opvallend ons laat reën kry die laaste paar jaar, veral in die sentrale deel van die land. Met hoë temperature en min weidings beskikbaar vanweë die lang […]
MUN WAARDES EN HOE DIT GEINTERPRETEER BEHOORT TE WORD.
/in Veevoere NuusDeur Johan Loubser, AFGRI Veevoere Wat is Melk Ureum Stikstof? Melk ureum stikstof (MUN), die konsentrasie van ureum in melk, is ‘n instrument om die doeltreffendheid van ru-proteïenbenutting in melkkoeie te monitor. In die rumen degradeer mikrobes dieet proteïen na ammoniak. Wanneer ammoniak tesame met fermenteerbare koolhidrate in die rumen teenwoordig is, kan rumen-mikrobes […]
Nicci Oosthuizen: Proudly AFGRI, born and bred
/in Veevoere NuusWith the Covid-19 pandemic still in full swing and 2021 still in its baby shoes, many of us feel uncertain about the future. With so many dreams and goals for ourselves and our children, how do one navigate this year? “A pessimist sees the difficulty in every opportunity,” Winston Churchill once said, “but an optimist […]
DIE BELANGRIKHEID VAN FOSFAAT AANVULLING OP GROEN WEIDINGS
/in Suiwel NuusAndries Kruger, Tegniese Adviseur AFGRI Veevoere Fosfaat aanvulling op groen somerweidings is ‘n konsep wat al vir baie jare lank beproef, nagevors en bewys is, maar tog word die erns van fosfaat aanvulling steeds nie genoeg beklemtoon nie. Wanneer dit by die weidende dier kom, word fosfor as die ekonomies belangrikste mineraal in Suid-Afrika beskou, […]