Biosecurity at the Front Line: Protecting South Africa’s Pig Industry from FMD and African Swine Fever

By Leeché Storm, AFGRI Animal Feeds South Africa’s pig industry is facing one of its most challenging biosecurity landscapes in recent decades. With confirmed cases of foot-and-mouth disease (FMD) in pigs and the ongoing threat of African swine fever (ASF), producers across the country are being reminded—often at great cost—that biosecurity is no longer optional. […]

Sheep on farm

Tips for the Successful Early Weaning of Lambs

By Colin Moolman, Ruminant Specialist at AFGRI Animal Feeds The small stock industry is currently experiencing significant pressure due to low prices, drought conditions, and losses caused by predators. This has made it necessary for farmers to explore more intensive lambing systems. Intensive lambing systems can also be viewed as a way to increase ewe […]

How to Choose the Right Feed for Your Production System

By Herman Rossouw Feed is one of the largest cost components in a commercial egg production operation, accounting for approximately 70–75% of total production costs. When margins are under pressure and egg prices are low, feed cost is often the first area where producers attempt to cut back. However, reducing feed cost without careful consideration […]

Waterkrip bestuur

Dries Swart, AFGRI Veevoere Water is vir alle diere noodsaaklik vir lewe en is die een nutriënt wat in die grootste hoeveelhede benodig word deur soogdiere. Water speel ‘n baie belangrike rol in melkproduksie, beheer van liggaamstemperatuur en baie ander liggaamfunksies in melkbeeste. Alhoewel voer en rantsoen beheer gereeld in diepte bespreek word, word waterinname, […]

ROOIWATER

ROOIWATER  LAETITIA WALTERS. AFGRI Veevoere.    Rooiwater (Bovine Babesiosis)  is ‘n lewensgevaarlike siekte wat alle beesrasse affekteer, en word deur ‘n parasiet genaamd Babesia Divergens oorgedra. Die oordrag vind plaas deur middel van bosluise.  Die siekte is in die 1930’s in Kwazulu Natal deur die Europese Setlaars gerapporteer.  Die Ooskuskoors-dipkampanje teen die bruinoor bosluis het ‘n groot impak gehad op die bloubosluis populasie wat […]

Bio-sekuriteit op die melkplaas

Bio-sekuriteit op die melkplaas  Deur Anton Gresse AFGRI Veevoere  In die veebedryf word boere elke dag uitgedaag deur verskeie patogene, byvoorbeeld die bek-en-klou-seer epidemie wat ‘n ontnugtering vir baie is. Boere het die finansiële effek ongelukkig gevoel met die verbod op veilings en uitvoere. Ek glo dit is dus duidelik dat dit nodig is om respek […]

Groei teikens vir vervanging verse.

Groei teikens vir vervanging verse. Deur Gert Cronjé – Tegniese Direkteur, AFGRI Veevoere   Wanneer voer mens watter lek? Is my vervanging verse groot genoeg? Hoekom is my eerste kalf verse se herbesetting syfer so swak? Hierdie is alles vrae wat beantwoord kan word deur korrekte noukeurige kudde en vervanging vers bestuur. Die winsgewendheid van […]