Die belangrikheid van Fosfaat aanvulling op weidings
geskryf deur Andries Kruger, hersien en verwerk deur Johan Loubser (Herkouerspesialis) Fosfaat aanvulling op groen somerweidings, veral in meer ekstensiewe boerdery praktyke, is ‘n konsep wat al vir baie jare lank nagevors en bewys is. Die noodsaakliklikheid van fosfaat aanvulling kan dus nie genoeg beklemtoon word nie. Vir weidende diere, veral vleisbeeste, word […]