Aanvullende Voeding in die Produksiefase Deel II
Aanvullende Voeding in die Produksiefase Deur Dr. Heinri Spangenberg – Direkteur: Tegniese Verkope AFGRI Veevoere In teenstelling met onderhoudslekke wat slegs op winterveld of met swak kwaliteit ruvoer gebruik word en ten doel het om die dier te onderhou, word produksielekke vir verskillende produksiedoelwitte op ʼn verskeidenheid van veld- of ruvoertipes aangewend. ‘n Winsgewende alternatief […]

.png)