Voerkripbestuur beïnvloed winsgewendheid van ʼn voerkraal
deur DC Cloete, AFGRI Veevoere Tegniese Adviseur Die bestuur van voerkrippe word dikwels nagelaat en met hoë voer- en speenkalfpryse kan die winsgewendheid van ʼn voerkraal vinnig in gedrang kom. Deeglike voerkripbestuur kan die silwer randjie om dié wolk wees. Voerkripbestuur is ʼn kardinale deel van die doeltreffendheid van die onderneming. Voervermorsing is nie […]

.png)