Entries by [email protected]

GRAAN IN DIE VOERKRAAL

Hoe fyn is fyn genoeg?  Wat is die werklike verliese? Deur Gerrit Coetzee – AFGRI Veevoere Dit is kommerwekkend dat daar vandag nog voedingkundiges is wat verkondig dat daar geen verskil tussen heel, gebreekte en gemaalde mielies is nie.  Almal stem egter saam dat die risiko vir rumen steurnisse verhoog soos die mielies fyner gemaal […]

Fokus op Voeding en Fase van Dragtigheid: Sleutel tot Sukses

Gefokusde voeding gedurende dragtigheid kan ’n positiewe impak op die reproduksie, produksie en winsgewendheid van ’n mens se skaapkudde hê. Dit is belangrik om te weet in watter fase van  dragtigheid (vroeg, middel of laat) die ooi is, om voeding te verskaf wat in die behoeftes vir die spesifieke ontwikkeling en groei van daardie fase […]

Doeltreffende voedingstrategieë in droogtetye

Deur Johan Loubser, AFGRI Veevoere ’n Droogte word gewoonlik beskryf as ’n lang tydperk, dikwels langer as een jaar, met reënvalsyfers vir ’n spesifieke gebied wat laer as normaalweg is. Water en ruvoertekorte volg onvermydelik daarna. Groot finansiële impakte, veral op produsentevlak, is deel van ’n droogte. Voorspellings vir Suider-Afrika wys dat ons in die […]

Die redes en bestuursriglyne vir die gebruik van verskillende lekaanvulling.

Henri Viljoen, Tegniese Adviseur, AFGRI Veevoere Onvoorspelbare reën, droogte, mark skommeling a.g.v. bek-en-klou, verhoogde inset kostes en die grondkwessie het boere reeds vroeg in 2019 laat begin wonder of hul nog aan die voorpunt van die land se voedselproduksie wil wees. Met die laat en onreëlmatige reën is daar in groot dele van ons land […]