Die regte lekaanvulling tydens dragtigheid en laktasie verseker sukses in skaapboerdery.

Willem Venter , Tegniese Adviseur AFGRI Veevoere Om produksie te optimaliseer is dit belangrik om die korrekte bestuurspraktyke toe te pas. Produsente skrum soms weg van die regte ding om te doen as gevolg van die koste, maar verloor dan omdat produksiedoeltreffendheid ingeboet word. Strategiese voeding op die korrekte tyd sal altyd koste-effektief wees en […]

Fokus op Voeding en Fase van Dragtigheid: Sleutel tot Sukses

Deur Leon Botha, tegniese adviseur by AFGRI Veevoere Gefokusde voeding gedurende dragtigheid kan ’n positiewe impak op die reproduksie, produksie en winsgewendheid van ’n mens se skaapkudde hê. Dit is belangrik om te weet in watter fase van  dragtigheid (vroeg, middel of laat) die ooi is, om voeding te verskaf wat in die behoeftes vir […]

Biosekuriteit aan die Voorpunt: Die Beskerming van Suid-Afrika se Varkbedryf teen Bek-en-Klouseer en Afrika-varkpes

By Leeché Storm, AFGRI Animal Feeds Suid-Afrika se varkbedryf staar tans een van sy grootste biosekuriteitsuitdagings in dekades in die gesig. Met bevestigde gevalle van bek-en-klouseer (BKS) by varke en die voortdurende bedreiging van Afrika-varkpes (AVP), word produsente regoor die land – dikwels teen groot koste – daaraan herinner dat biosekuriteit nie meer opsioneel is […]

Sheep on farm

Wenke vir die suksesvolle vroegspeen van lammers

Deur Colin Moolman, herkouerspesialis by AFGRI Veevoere Die kleinveebedryf ondervind tans geweldige druk as gevolg van lae pryse, droogtes en verliese as gevolg van ongediertes. Dit noodsaak boere om ’n meer intensiewe lamstelsel te ondersoek. Intensiewe lamstelsels kan ook gesien word as ’n metode om ooigetalle te verhoog, aangesien minder diere op weidings of veld […]

How to Choose the Right Feed for Your Production System

By Herman Rossouw   Feed is one of the largest cost components in a commercial egg production operation, accounting for approximately 70–75% of total production costs. When margins are under pressure and egg prices are low, feed cost is often the first area where producers attempt to cut back. However, reducing feed cost without careful […]

Waterkrip bestuur 

Dries Swart, AFGRI Veevoere Water is vir alle diere noodsaaklik vir lewe en is die een nutriënt wat in die grootste hoeveelhede benodig word deur soogdiere. Water speel ‘n baie belangrike rol in melkproduksie, beheer van liggaamstemperatuur en baie ander liggaamfunksies in melkbeeste. Alhoewel voer en rantsoen beheer gereeld in diepte bespreek word, word waterinname, […]

ROOIWATER

ROOIWATER  LAETITIA WALTERS. AFGRI Veevoere.    Rooiwater (Bovine Babesiosis)  is ‘n lewensgevaarlike siekte wat alle beesrasse affekteer, en word deur ‘n parasiet genaamd Babesia Divergens oorgedra. Die oordrag vind plaas deur middel van bosluise.  Die siekte is in die 1930’s in Kwazulu Natal deur die Europese Setlaars gerapporteer.  Die Ooskuskoors-dipkampanje teen die bruinoor bosluis het ‘n groot impak gehad op die bloubosluis populasie wat […]