With the Covid-19 pandemic still in full swing and 2021 still in its baby shoes, many of us feel uncertain about the future. With so many dreams and goals for ourselves and our children, how do one navigate this year? “A pessimist sees the difficulty in every opportunity,” Winston Churchill once said, “but an optimist […]
/wp-content/uploads/2021/03/Animal-Feeds-Nicci-main.jpg7951200Tobias Johannes Coetsee/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.pngTobias Johannes Coetsee2021-03-08 16:57:342021-03-08 17:21:34Nicci Oosthuizen: Proudly AFGRI, born and bred
Andries Kruger, Tegniese Adviseur AFGRI Veevoere Fosfaat aanvulling op groen somerweidings is ‘n konsep wat al vir baie jare lank beproef, nagevors en bewys is, maar tog word die erns van fosfaat aanvulling steeds nie genoeg beklemtoon nie. Wanneer dit by die weidende dier kom, word fosfor as die ekonomies belangrikste mineraal in Suid-Afrika beskou, […]
/wp-content/uploads/2021/03/DIE-BELANGRIKHEID-VAN-FOSFAAT-_1200px.jpg6751200Tobias Johannes Coetsee/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.pngTobias Johannes Coetsee2021-03-02 10:05:362021-03-02 10:06:26DIE BELANGRIKHEID VAN FOSFAAT AANVULLING OP GROEN WEIDINGS
Willem Venter , Tegniese Adviseur AFGRI Veevoere Om produksie te optimaliseer is dit belangrik om die korrekte bestuurspraktyke toe te pas. Produsente skrum soms weg van die regte ding om te doen as gevolg van die koste, maar verloor dan omdat produksiedoeltreffendheid ingeboet word. Strategiese voeding op die korrekte tyd sal altyd koste-effektief wees […]
/wp-content/uploads/2021/03/Die-regte-lekaanvulling-tydens-dragtigheid-en-laktasie-verseker-sukses-in-skaapboerdery.jpg6751200Tobias Johannes Coetsee/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.pngTobias Johannes Coetsee2021-03-02 09:56:252021-03-02 09:57:44Die regte lekaanvulling tydens dragtigheid en laktasie verseker sukses in skaapboerdery.
Albert Nortje, AFGRI Veevoere Vir baie veeboere in die sentrale dele was dit verskriklik droog en is dit nog droog in groot dele van Suid Afrika. Ongelukkig kan boere nie bekostig om minder lammers aan te kry nie. Supertech 25 is ‘n hoë kwaliteit, klaar gemengde, produksie lek vir skape en bokke. Supertech voorsien optimale […]
/wp-content/uploads/2021/03/Verminder-effek-van-droogte-s.jpg6761201Tobias Johannes Coetsee/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.pngTobias Johannes Coetsee2021-03-01 14:23:482021-03-01 14:23:48Verminder die effek van droogte op jou lammeroes met Supertech 25.
Willem Venter , Tegniese Adviseur AFGRI Veevoere Om produksie te optimaliseer is dit belangrik om die korrekte bestuurspraktyke toe te pas. Produsente skrum soms weg van die regte ding om te doen as gevolg van die koste, maar verloor dan omdat produksiedoeltreffendheid ingeboet word. Strategiese voeding op die korrekte tyd sal altyd koste-effektief wees […]
/wp-content/uploads/2021/03/Die-regte-lekaanvulling-s.jpg6741200Tobias Johannes Coetsee/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.pngTobias Johannes Coetsee2021-03-01 14:21:222021-03-01 14:21:22Die regte lekaanvulling tydens dragtigheid en laktasie verseker sukses in skaapboerdery.
Deur Anton Gresse AFGRI Veevoere Die Covid-19 virus het die mensdom die laaste paar maande bewus gemaak van die effek wat ‘n patogeen op ons samelewing kan afdwing. Dit was ook skrikwekkend hoe min beheer ons het oor die tempo van infeksie en mortaliteit. Ons almal moes leer wat behels bio-sekuriteit en hoe om dit […]
/wp-content/uploads/2021/02/Bio-sekuriteit-op-die-melkplaas_1200px.jpg6771200Tobias Johannes Coetsee/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.pngTobias Johannes Coetsee2021-02-25 11:21:282021-02-25 11:21:28Bio-sekuriteit op die melkplaas
Arrie Herbst AFGRI Veevoere Tegniese Adviseur Waardetoevoeging is vandag sentraal tot volhoubare en winsgewende boerdery onder moeilike omstandighede. In veeboerdery kan ’n ekstra inkomste gegenereer word deur jou speenkalf of -lam self af te rond deur middel van ’n totale gemengde rantsoen (TGR). Sekere belangrike suksesfaktore moet egter in ag geneem word, want anders kan […]
/wp-content/uploads/2020/03/2020_02_AFGRI-Animal-Feeds_Web-Article-Images_Totale-gemengde-rantsoen-TGR-wins-of-verlies-vir-die-boer.jpg9001200Tobias Johannes Coetsee/wp-content/uploads/2016/11/AFGRI-Animal-Feeds-Logo-head.pngTobias Johannes Coetsee2020-03-16 14:17:002020-03-16 14:17:00Totale gemengde rantsoen (TGR)- wins of verlies vir die boer.
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.
Nicci Oosthuizen: Proudly AFGRI, born and bred
/in Veevoere NuusWith the Covid-19 pandemic still in full swing and 2021 still in its baby shoes, many of us feel uncertain about the future. With so many dreams and goals for ourselves and our children, how do one navigate this year? “A pessimist sees the difficulty in every opportunity,” Winston Churchill once said, “but an optimist […]
DIE BELANGRIKHEID VAN FOSFAAT AANVULLING OP GROEN WEIDINGS
/in Suiwel NuusAndries Kruger, Tegniese Adviseur AFGRI Veevoere Fosfaat aanvulling op groen somerweidings is ‘n konsep wat al vir baie jare lank beproef, nagevors en bewys is, maar tog word die erns van fosfaat aanvulling steeds nie genoeg beklemtoon nie. Wanneer dit by die weidende dier kom, word fosfor as die ekonomies belangrikste mineraal in Suid-Afrika beskou, […]
Die regte lekaanvulling tydens dragtigheid en laktasie verseker sukses in skaapboerdery.
/in Skaap NuusWillem Venter , Tegniese Adviseur AFGRI Veevoere Om produksie te optimaliseer is dit belangrik om die korrekte bestuurspraktyke toe te pas. Produsente skrum soms weg van die regte ding om te doen as gevolg van die koste, maar verloor dan omdat produksiedoeltreffendheid ingeboet word. Strategiese voeding op die korrekte tyd sal altyd koste-effektief wees […]
Verminder die effek van droogte op jou lammeroes met Supertech 25.
/in Skaap NuusAlbert Nortje, AFGRI Veevoere Vir baie veeboere in die sentrale dele was dit verskriklik droog en is dit nog droog in groot dele van Suid Afrika. Ongelukkig kan boere nie bekostig om minder lammers aan te kry nie. Supertech 25 is ‘n hoë kwaliteit, klaar gemengde, produksie lek vir skape en bokke. Supertech voorsien optimale […]
Die regte lekaanvulling tydens dragtigheid en laktasie verseker sukses in skaapboerdery.
/in Skaap NuusWillem Venter , Tegniese Adviseur AFGRI Veevoere Om produksie te optimaliseer is dit belangrik om die korrekte bestuurspraktyke toe te pas. Produsente skrum soms weg van die regte ding om te doen as gevolg van die koste, maar verloor dan omdat produksiedoeltreffendheid ingeboet word. Strategiese voeding op die korrekte tyd sal altyd koste-effektief wees […]
Bio-sekuriteit op die melkplaas
/in Suiwel NuusDeur Anton Gresse AFGRI Veevoere Die Covid-19 virus het die mensdom die laaste paar maande bewus gemaak van die effek wat ‘n patogeen op ons samelewing kan afdwing. Dit was ook skrikwekkend hoe min beheer ons het oor die tempo van infeksie en mortaliteit. Ons almal moes leer wat behels bio-sekuriteit en hoe om dit […]
Totale gemengde rantsoen (TGR)- wins of verlies vir die boer.
/in Veevoere NuusArrie Herbst AFGRI Veevoere Tegniese Adviseur Waardetoevoeging is vandag sentraal tot volhoubare en winsgewende boerdery onder moeilike omstandighede. In veeboerdery kan ’n ekstra inkomste gegenereer word deur jou speenkalf of -lam self af te rond deur middel van ’n totale gemengde rantsoen (TGR). Sekere belangrike suksesfaktore moet egter in ag geneem word, want anders kan […]